Gereformeerde kerk Boksburg - Wikipedia
Die Gereformeerde kerk Boksburg is die oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Oos-Randse stad Boksburg.Naas dié gemeente is die Boksburg-Suid in 1969 gestig, maar albei gemeentes het einde Februarie 2020 ontbind om op 1 Maart 2020 die nuwe Gereformeerde kerk Boksburg te vorm.. Aan die einde van die 19de eeu het baie mense van elders in die land na die …